Welkom by die XXYY Projek

XXYY Afrikaans     XXYY Afrikaans     XXYY Afrikaans     XXYY Afrikaans

Welkom by die inligtingsentrum van die XXYY Sindroom en die XXYY Projek. Hier vind u inligting oor mediese navorsing, asook  hulpbronne, ondersteuning, en opleiding rakende hierdie genetiese afwyking.  Vergewis uself van die simptome en eienskappe van die XXYY Sindroom. Sluit by ons steungroep aan. Raak betrokke by die XXYY Projek van AXYS, ‘n nie-winsgewende organisasie. genetiese afwyking.

Toestemming vir die plasing van fotos van XXYY lyers is aan hierdie webblad verleen ter wille van die identifikasie van medelyers.

Brosjure:

Feite en Mites Meer oor die XXYY Sindroom


As u vermoed dat u seun aan die XXYY Sindroom ly, klik asb. op die dokument vir meer inligting.

Iets is “net nie reg nie”

Die volgende informasie behoort u te help met die besluit om ‘n dokter te raadpleeg as iets omtrent u kind “net nie reg is nie.”


Hierdie webblad is vir opleidingsdoeleindes daargestel en mag nie as mediese advies aangewend word nie. Noukeurigheid word nagestreef, maar as gevolg van die vinnig veranderende mediese wetenskap, kan die akkuraatheid of volledigheid van informasie hierin vervat, nie gewaarborg word nie. Hierdie webblad is nie aanspreeklik vir enige foute of weglatings nie. In geval van foute of weglatings, sal hierdie webblad nie vir gevolgskade aanspreeklik gehou word nie.